Successfully reported

Coastal Hospitality - De Valle 43

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mariette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie aangename kuier met uitstekende kliëntediens. Baie gerieflik, modern en goed toegeruste eenheid met die mooiste uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Beste Mariette, Vreeslik dankie vir jou wonderlike resensie. Ek waardeer die terugvoer en is bly om te verneem van julle lekker kuier. Vriendelike groete, Leon

Christelle D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Clean. Beautiful view. Friendly service. Fantastic! Everything you need in one spot. Leon is a gem. Loved my stay so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Beste Christelle, Vreeslik dankie vir jou wonderlike resensie. Wat 'n plesier om te lees! Ek hoop om julle sommer gou-gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Leon

Jean-pier C
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Excellent, great location, great for kids, clean, spacious. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Dear Jean-Pier Thank you so much for your 5 star rating! I am very pleased to know that you had a great stay. You will be happy to know that your next stay will even be better after our recent renovations done. Kind regards Leon

Elsabe C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Magnificent sunrises on the balcony area. Our host was super nice. It was always a pleasure to work with him. He was just a phone call away. We had no need to phone him though. Everything was neat and tidy. Very spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Elsabe. Altyd heerlik om julle te sien. Na 2 kuiers is julle officieel deel van die familie! Sien uit na nog baie meer kuiers. Groete uit Diaz, Leon

Nigel P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Fantastic and relaxed. Location, cleanliness, and comfort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Baie dankie, Nigel. Ek waardeer jullie terugvoer. Kan jy my asb. net direk kontak in verband met die lae telling oor veiligheid sodat ons kan uitvind of daar 'n spesifieke probleem was, asb.. Groete, Leon

Nicolene F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fantasmagories! Beste view ooit! Mooiste strand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Beste Nicci, Vreelik dankie vir jul wonderlike resensie. Dit maak my hart baie warm om te weet dat jul 'n wonderlike tyd gehad het. Kom kuier gou-gou weer. Vriendelike Diaz Groete, Leon

Bronwyne E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie amazing, pragtig. Dit is die beste akkommodasie ooit, daar is iets van alles en dis veilig. Die view was stunning. Leon was baie behulpsaam. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Beste Bronwynne, Vreeslik dankie vir jul wonderlike resensie. Kom kuier gerus gou-gou weer. Vriendelike Diaz Groete, Leon

Carlos D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ons was 'n paar aande in Mosselbaai. Ons het 'n paar aande in Mosselbaai spandeer as 'n familie van 5. Leon was amazing en ons het dadelik tuis gevoel, baie dankie Leon. Die eenheid was baie baie netjies en skoon met een van die beste liggings en uitsig oor die see. Ons sal definitief weer hier kom bly. Puik is 'n goeie beskrywing van ons ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Beste Carlos & Familie, Vreeslik baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer jul terugvoer opreg. Dit is altyd so lekker om te hoor dat gaste sulke heerlike ondervinding gehad het. Kom kuier gerus weer. Vriendelike Groete uit Diaz strand, Leon

Nigel P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Perfect location, clean, views. Loved it. Wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Beste Nigel, Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg. Kom kuier gou weer! Groete, Leon

Conrad K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Baie baie aangenaam. De Valle 43 bied alles wat jy benodig. Van swemhanddoeke tot skottelgoedwasmasjien. Sal vir seker weer gaan - net langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Baie dankie vir jou resensie, Conrad. Ek waardeer dit en is bly om te hoor van jou aangename ervaring. Kom kuier gerus weer. Groete, Leon

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 69

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard East, De Valle 43, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64990b048212565c8dbc87a595a72233f09ca5e4a7c157759f903fe2a2dc77b6777ea7576f4b02d6ffb88cd73c071fb8763c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Beach Boulevard East De Valle 43 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.16051432627 22.109051229686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang