Successfully reported
+39

Coastal Hospitality - De Valle 52

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard West, De Valle 52, Mossel Bay, 6509, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Coastal Hospitality - De Valle 52 is 'n ruim woonstel wat selfsorgverblyf in die De Valle-kompleks in Mosselbaai bied. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n gerieflike blyplek tydens hul seevakansie.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer wat met 'n bad toegerus is.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die woonstel maak oop op 'n balkon met lieflike see-uitsigte.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir gaste om te gebruik.

Daar is ook 'n omskakelaar wat die toestelle in die woonstel ondersteun tydens beurtkrag, wat die waterverhittingstelsel en stoof uitsluit.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jennifer B
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Asemrowende uitsig oor die see. Ligging perfek vir vermaaklikheid, om by die see uit te kom. Ek sal definitief die plek aanbeveel vir enig...
Sien meer
Apr 2025
Theresa D
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasies. Baie netjiese plek, uiters professioneel, skoon en ontvangs en vertrek was so fantasties deur Leon gedoen. Die uitsig is so panoramies.
Mrt 2024
Gerrit D
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik, rustig, geseend om 'n sonsopkoms te kan aanskou en die see te kan hoor. Rustige verblyf met 'n pragtige uitsig.
Feb 2024
Olivia J
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliantly. Excellent. Will go there anytime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Teboho Daniel M
Gesin met klein kinders
4.8
Excellent. Very good all-round except for the cooking utensils that were not cleaned, but we spoke to the property manager and he assur...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 69

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard West, De Valle 52, Mossel Bay, 6509, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coastal Hospitality - De Valle 52 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard West, De Valle 52, Mossel Bay, 6509, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98c8fa26db2cda0df1d0bd45e2cfd2b4d483f71d9b8efe8135f46825c692b58c8532b58b60d783e3a01a44c458840207428d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Beach Boulevard West De Valle 52 6509 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159900978554 22.108588253442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang