Coastal Hospitality - De Valle 9
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Coastal Hospitality - De Valle 9 is 'n bekoorlike woonstel wat selfsorgverblyf in die De Valle-kompleks in Mosselbaai bied. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 'n alleenreisiger.
Dié woonstel op die grondvloer beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n slag. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.
Die goed toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, 2-plaat gasstoof, lugbraaier, konveksie oond en skottelgoedwasser in. Gaste kan ontspan in die leefarea wat 'n TV met Netflix, Amazon Prime Video en Disney+ het. Gaste is ook welkom om by hul eie DStv-profiele aan te meld. Die sitkamer maak oop op 'n patio met 'n buite-eetstel en braaigeriewe.
Gaste geniet toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek vir een voertuig op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 70
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Beach East Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Coastal Hospitality - De Valle 9 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang