Successfully reported
+9

De Valle Diaz Beach

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard West, Dias Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 399 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

De Valle Diaz Beach bied selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in 'n veilige kompleks in Diaz, Mosselbaai en is reg oorkant die waterpark en naby Diaz se hoofstrand geleë.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale.

Hierdie sitkamer maak oop op 'n onderdakstoep met buitesitplek en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is om 'n skemerkelkie in die aand te geniet. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, addisionele braaigeriewe en is naby 'n paar restaurante en skemerkelkiekroeë asook 1,5 km vanaf Langeberg Mall.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tilana M
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely place. We had a lovely stay at 15 De Valle, which we booked through the website. We stayed over the Easter weekend. Beverley, th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Ben C
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was die ideale wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Alles was perfek. Die kinders kon lekker buite speel en dit was veilig.
Jun 2024
Karen M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese verblyf naby aan Diaz strand. Sien sterre.
Apr 2024
Elizabeth F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig en waarde vir geld. Aangename mense, dankie ons het 'n wonderlike tyd gehad. Alles was daar wat ons nodig gehad het. My seun het die sw...
Sien meer
Feb 2024
Silvia B
Gesin met klein kinders
4.8
Sal beslis aanbeveel. Baie goeie ontvangs gehad. Alles wat benodig is, was daar. Die kort afstand na die strand asook die veilige omheinde perseel met...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard West, Dias Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Valle Diaz Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 399
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 399
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 399
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard West, Dias Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA523323eb23f38c500d87ba11402666f9fbbc4384aa3d035d101dacf2d3768b6244726c4a25e583604311408567e2cb02bdcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 399 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Beach Boulevard West Dias Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159939048038 22.10869881255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang