De Valle Seeuitsig
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, De Valle 56, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
De Valle Seeuitsig bied selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in 'n veilige kompleks in Diaz, oorkant die waterpark en langs Diaz se hoofstrand in Mosselbaai.
Hierdie woonstel is op die vierde verdieping en het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en sitarea wat na die beskutte balkon lei wat 'n Weber-braai het. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n tuimeldroër in die gemeenskaplike waskamer wat met R5-munte werk.
Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n enkelslaapbank en 'n TV met OpenView ,ń smartboks wat Netflix en ander toepassings het. Gaste moet self inteken met hul eie wagwoorde.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, gemeenskaplike braaigeriewe en dit is naby verskeie restaurante en mengeldrankie-kroeë, asook 1,5 km vanaf Langeberg Mall.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sunel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Beach East Boulevard, De Valle 56, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink De Valle Seeuitsig het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, De Valle 56, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang