De Valle Seeuitsig
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, De Valle 56, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
De Valle Seeuitsig bied selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in 'n veilige kompleks in Diaz, Mosselbaai, reg oorkant die waterpark en naby Diaz se hoofstrand.
Hierdie woonstel op die vierde verdieping bied slaapplek vir 5 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Beide slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitarea wat oopmaak na 'n ingeslote balkon met 'n Weber-braai. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien. 'n Tuimeldroër is ook beskikbaar in die gemeenskaplike waskamer wat op R5-muntstukke werk.
Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n enkelslaapbank en 'n TV met OpenView. 'n Slimboks met toegang tot Netflix en ander toepassings is ook beskikbaar, en gaste kan aanmeld met hul eie wagwoorde.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, gedeelde braaigeriewe en is naby 'n paar restaurante en skemerkelkiekroeë, asook 1.5 km vanaf Langeberg Mall.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sunel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Beach East Boulevard, De Valle 56, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink De Valle Seeuitsig het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, De Valle 56, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang