De Valle
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard, De Valle, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R681 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
De Valle is 'n moderne woonstel in 'n gewilde kompleks in Mosselbaai, net 'n kort entjie van Diaz-strand af. Die woonstel bied gemaklike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n gesin of klein groepie wat 'n ontspanne kuswegbreek soek.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer lei na 'n oordekte patio met buitemeubels en braaigeriewe.
Die kompleks is naby Diaz Waterpark, strandfrontrestaurante en bootritte na Rob-eiland geleë. Die sentrale ligging bied gerieflike toegang tot Mosselbaai se strande en aktiwiteite, wat dit 'n uitstekende basis maak om die Tuinroete te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Beach Boulevard, De Valle, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard, De Valle, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang