Successfully reported

De Vie Akkommodasie - Eenheid 1

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Retha K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjies, skoon, pragtig. Ons het baie lekker gebly. Dit was te vinnig verby. Sal vir seker weer bespreek en langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

We had a very comfortable night's rest and will definitely book again with them. Friendly reception and comfortable night's sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie-lee T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

I liked everything and would book a stay there again. Was very nice and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Veilig, rustig, netjies, skoon, pragtig. Vriendelike mense, waarde vir geld, baie netjies en skoon, veilige parkering, veilig, rustig en alles wat jy mag benodig, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sal beslis vorentoe weer gebruik. Dankie vir julle gasvryheid! Baie netjiese en skoon plek. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons bly altyd baie lekker by De Vie. Soos gewoonlik is daar alles wat ons benodig, die plekkie is baie netjies en skoon. Gasvrou en gasheer het ons hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gemaklik, pragtig, netjies, heerlik. Dit was 'n vinnige oorslaap met alles wat ons nodig gehad het. Plekkie is pragtig. Ons sal graag weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Alles en meer. Beste gasvryheid, vriendelik en hulpvaardig, was alles wat nodig was en netjies en skoon. Daai spesiale lekker beskuit, en die sjokolade vir die soet tand. Sal hulle definitief aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanie T
1 nag
5.0
Mrt 2025

Skoonste, netjies plek wat ek nog geboek het. Baie netjies, skoon en die eienaars doen ongelooflik baie moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathys P
1 nag
5.0
Mrt 2025

Nice and value for money. Good, clean, and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Constantia Crescent, Stellenryk, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf60dfd2cd2395a4a045ff1f9ba4def65af96a5738658dfef354bf15d59e28c3a954828c31c45216dea35c4dc687fcb22c76e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 121 5 1 5 29 Constantia Crescent Stellenryk 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.864093408059 18.659201807375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang