De Vie Akkommodasie - Eenheid 1
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Constantia Crescent, Stellenryk, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Vie Akkommodasie - Eenheid 1 bied verblyf in Stellenryk vir 2 gaste. Dis die ideale blyplek vir oornagbesoekers en sakereisigers.
Dié semi-selfsorgeenheid het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het ’n mikrogolf, yskas en TV met alle DStv kanale asook gratis WiFi.
Veilige onderdakparkeerplek agter 'n sekuriteitshek.
De Vie Akkommodasie - Eenheid 1 is 2 km vanaf Glengarry Winkelsentrum en 5 km vanaf Cape Gate Winkelsentrum.
Daar is ook 'n haarsalon op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 125
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 29 Constantia Crescent, Stellenryk, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink De Vie Akkommodasie - Eenheid 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Constantia Crescent, Stellenryk, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang