Successfully reported

De Volkshuijs

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Marshall C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Great with the exception of the open braai area in the rain. The stay was great. The only problem is this is the 2nd time I'm visiting De Volkshuijs in 2 years and it rained. It's difficult to braai and the car gets very dirty under the parking inside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aviva
De Volkshuijs
Dear Marshall Thank you very much for the 5-star review! We look forward to your next stay... hopefully in summer, which is not our rainy season. We trust that you found the kitchen well-equipped and enjoyed your meals around the wooden table inside the cozy cottage. See you next time for a braai in the courtyard! Kind regards De Volkshuijs

Edith M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beautiful little place with everything you need. We had a lovely time; everything was there that was needed. Very friendly and kind host. Would definitely recommend this beautiful little place to someone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aviva
De Volkshuijs
Dear Edith Thank you very much for the positive feedback! We loved having you and look forward to seeing you again. Kind regards, De Volkshuijs

Leana S
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Daar is aan al my verwagtinge en behoeftes voldoen. Ek het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aviva
De Volkshuijs
Beste Leana Dit was heerlik om jou te huisves. Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Vriendelike groete De Volkshuijs

Denise P
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Baie lekker en ontspannend. Ons het baie lekker gebly. Plek is netjies en skoon. Bestuurder is ook baie vriendelik. Al wat kort is WiFi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Aviva
De Volkshuijs
Dit was 'n voorreg om julle te huisves

Arné O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie oulike Kaapse plekkie, het ons tyd baie geniet daar. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aviva
De Volkshuijs
Ons is dankbaar dat julle dit geniet het. Ons voorreg en plesier. Veronica

Anton K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustige en ontspanne kuier. Baie rustig en gemaklik met alles byderhand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aviva
De Volkshuijs
Beste Anton Ons waardeer die positiewe terugvoer, baie dankie! Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer en ons sien uit na die volgende besoek. Vriendelike groete De Volkshuijs

Hannelie S
1 nag
5.0
Apr 2024

Uitstekende akkommodasie! Baie dankie vir die gasvryheid en gereelde kommunikasie. Die manne het baie lekker gebly. WiFi was wel 'n behoefte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aviva
De Volkshuijs
Hannelie Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons waardeer julle ondersteuning. Vriendelike groete De Volkshuijs.

Gerard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons is begroet deur Veronica, wat ons wegwijs gemaak het in die huisie. Ons het heerlik in die ouderwetse huisie gebly. Alles wat jy benodig is in die huisie teenwoordig. Baie veilige omgewing, met lekker parkeerplek in die erf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aviva
De Volkshuijs
Beste Gerard Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg! Dit was 'n voorreg om julle te huisves en ons sien uit na jul volgende besoek. Vriendelike groete De Volkshuijs

Annette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Veronica is 'n puik gasvrou. Sy was baie behulpsaam en gasvry gewees. Heerlik gebly. Akkommodasie is skoon, netjies en baie gerieflik. Volledig toe gerus. Te fraai vir woorde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aviva
De Volkshuijs
Hi Annette Dit was 'n voorreg om julle in Sakkie te ontvang. Ek is altyd dankbaar as ons gaste tevrede en gelukkig was. Geseënde tyd vir julle. Veronica

Miranda H
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

All that I needed to do what I needed to be done. Very comfortable. Everything was what I needed, and that's important. Veronica was amazing and assisted with all I needed. Thank you. I will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Aviva
De Volkshuijs
Dear Marinda, Thank you for the great feedback! It was a pleasure to accommodate you and we look forward to your next stay. Kind regards, De Volkshuijs

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Aviva Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 020
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 020
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Lourens Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjZjVkZTc0LTQ1YWMtNDEyZS1hZDc3LWY0ZDgxOGNjMTU2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 16 Lourens Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.533677068038 20.034663677216
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang