De Volkshuijs
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Jul 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Lourens Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R1 020 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Volkshuijs bied bekoorlike selfsorgverblyf in 'n Nasionale Monument. Gaste sal dadelik tuis voel in die geskiedkundige selfsorg-kothuise.
Die verblyf word in 2 eenhede gebied, Sakkie-kothuis of Saartjie-kothuis. Die eenhede kan ook saam bespreek word. Die kothuise het elk 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, bedkassies, ingeboude kas. Wit beddegoed, handdoeke, elektriese komberse en verwarmers word voorsien. Die leefarea het 2 enkelbeddens, 'n houttafel met sitplek vir 4 en 'n TV met plaaslike TV-kanale.
Die badkamer van die Sakkie-kothuis het 'n bad en 'n stort. Die Saartjie-kothuis het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuise van elke kothuis is goed toegerus, met 'n elektriese stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, asook 'n strykyster en strykplank. Daar is ingeboude houtkaste. Gaste kry met aankoms, koffie, tee, melk, suiker en beskuit.
Die binnehof word bedek met 'n druiweprieel en bied veilige parkeerplek en braaigeriewe. Dit is ideaal om buite te ontspan.
Albei kothuise het 'n alarmstelsel vir gemoedsrus.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Aviva Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 16 Lourens Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink De Volkshuijs het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Lourens Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang