Successfully reported

De Vuur Gastehuis

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 708 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
David H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great value for money. Surita was super friendly and we had everything the room offered. We were only there for the night. Thank you, Surita. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie luuks! Lekker geslaap. Baie luukse plek! Baie lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larissa V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Lekker warm geslaap. Ons het lekker gebly .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

De Vuur is gerieflik geleë naby winkels en hoofroetes. Die ontvangs was goed, kamer reg om in te trek, nie staanplek vir die woonwa gehad nie, maar die eienares het dadelik 'n plan gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Reg geprys. Maklik om te vind, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Het net oorgeslaap en nie lank gebly nie. Omdat ons net vir die nag daar was, kan ek net sê dit was heel aangenaam en baie veilig. Basiese geriewe was voldoende vir ons. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John Henry S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gerieflik en gemaklik. Baie tevrede. Vriendelik ontvang, veilige parkering en gerieflik met die nodige vir een of dalk twee nagte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashlynn A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfect. Perfect! Just what we needed at short notice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ideale gerieflike oornag gastehuis. Baie netjiese gerieflike gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie gemaklik en aangenaam. Baie lekker en aangename plekkie om te bespreek vir die langpad tussen Kaapstad en Gauteng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Surita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 708

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R600
R 600 R 510
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 40 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3MzBmNDM0LWRkZWYtNDAwOS04M2MyLTVlZmNiZTA0NjYyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag, vir 2 mense 708 5 1 4 40 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -30.723035899218 25.094148093254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang