Successfully reported
+16

De Vuur Gastehuis

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 40 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 R510 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Vuur Gastehuis is in die historiese dorpie Colesberg geleë op die N1-hoofweg, ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Die Gastehuis is in 'n stil doodloopstraat geleë.

Daar is 'n afleweringsdiens vanaf Allards vir aandete en is stapafstand vanaf die meeste restaurante in die dorp geleë.

Die verblyf word aangebied in 6 eenhede elk met verskillende geriewe om in elke gas se behoeftes te pas, van begroting tot luukse kamers. Bykomende geriewe sluit 'n swembad, 'n gimnasium en 'n gemeenskaplike braai-area in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 708 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
David H
Saam met lewensmaat
5.0
Great value for money. Surita was super friendly and we had everything the room offered. We were only there for the night. Thank you, S...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Sanja C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie luuks! Lekker geslaap. Baie luukse plek! Baie lekker geslaap!
Sep 2025
Larissa V
Saam met vriende
5.0
Lekker warm geslaap. Ons het lekker gebly .
Jul 2025
Nicolaas O
Saam met lewensmaat
5.0
De Vuur is gerieflik geleë naby winkels en hoofroetes. Die ontvangs was goed, kamer reg om in te trek, nie staanplek vir die woonwa gehad nie, maar di...
Sien meer
Mei 2025
Willie L
Saam met lewensmaat
5.0
Reg geprys. Maklik om te vind, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer kom.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Surita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 708

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 40 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Vuur Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 40 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3MzBmNDM0LWRkZWYtNDAwOS04M2MyLTVlZmNiZTA0NjYyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag, vir 2 mense 708 5 1 4 40 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -30.723035899218 25.094148093254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang