De Werf Lodge
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Upington Road, Keimoes, , 8860, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Werf Lodge is 'n bekoorlike lodge, konferensie- en geleentheidsplek in die hartjie van Keimoes naby die magtige Oranjerivier en bied gaste ruim en gerieflike selfsorg- of standaardkamers. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Verblyf word gebied in verskeie kamers wat elk 2 of 4 gaste kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Sommige kamers sluit kombuise in wat toegerus is met selfsorggeriewe. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n restaurant, 'n kroeg en 'n gedeelde swembad op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Upington Road, Keimoes, , 8860, Noord-Kaap
- Gaste dink De Werf Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Upington Road, Keimoes, , 8860, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang