De Wilge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wilge, Nuy, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
De Wilge is 'n 4-ster-eiendom geleë in die skilderagtige Nuy-vallei op 'n werkende sitrusplaas met asemrowende uitsigte oor die majestueuse Langeberge.
Verblyf bestaan uit 6 eenhede, geskik vir tot 18 gaste. Die 3 Luukse Selfsorgkothuise bied elk 2 slaapkamers, 'n privaat patio met houtvuur-warmbad/jacuzzi en 'n oopplan-kombuis en -leefkamer. Die 3 slaapkamers in die Herehuis is standaard dubbelkamers, elk met 'n en suite-badkamer.
Ander geriewe sluit in gratis WiFi, TV met geselekteerde DStv-kanale, lugversorging, binnenshuise kaggels, braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n skottelgoedwasser.
Gaste is welkom om op die plaas te stap of fiets te ry. Nabygeleë aktiwiteite sluit in wynproe, ginproe, olyfproe, wildritte, die Groot 5, perdry en visvang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- De Wilge, Nuy, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink De Wilge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wilge, Nuy, Worcester, 6850, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang