Successfully reported
+25

De Wingerd Wijnland Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Waltham Cross Street, South Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Wingerd Wijnland Lodge is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë in 'n rustige woonbuurt met uitsigte oor die Grande Roche-wingerde, Paarl-vallei en die majestueuse Hottentots Holland-bergreeks.

Verblyf word gebied in 4 ruim en goed toegeruste en suite-kamers en 1 luukse Orchid's-kothuis, wat almal uitkyk oor die pragtige tuin en die swembad. Die eiendom is veilig en gaste het toegang tot gratis WiFi. De Wingerd word besit deur 'n Afrika-liefhebbende Belgiese egpaar wat met die eerste oogopslag bekoor is deur die huis, toe besluit hulle om hul gaste 'n lodge van hoë gehalte standaarde aan te bied.

De Wingerd Wijnland is naby 'n aantal besienswaardighede en doendinge soos eeu-oue wynkelders, voëlkyk, voetslaan deur die berge, wynproe, perdry, kanovaart, lugballonvaart en gholf geleë. Besoekers kan ongerepte wit sandstrande geniet wat minder as 'n uur weg is. Die dorpie Hermanus is minder as 2 uur weg, waar haaihokduik en walviskyk aangebied word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 7 Waltham Cross Street, South Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Wingerd Wijnland Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Waltham Cross Street, South Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6da9795a02394e8edf73e71f03e2c052d9aeec87d5f433aebddfbb4db45b3ba6fc322d77db7531f175ef415d94f43ed5abe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 7 Waltham Cross Street South Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.753152845964 18.959158211946
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang