De Witte Huis
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Turner Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die gastehuis bied 'n verskeidenheid kamers, elk gemeubileer met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Elke kamer is toegerus met lugversorging en sluit geriewe soos 'n TV, DStv, 'n yskassie, mikrogolfoond, gratis WiFi, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat ingang in.
Gaste kan die swembad geniet of op die patio ontspan.
Die gastehuis is binne loopafstand van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Bethlehem bied ook 'n verskeidenheid restaurante en staproetes, en gaste kan besienswaardighede soos die Sol Plaatjie-dam, die plaaslike museum of die Golden Gate Highlands Nasionale Park besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Doris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 26 Turner Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink De Witte Huis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Turner Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang