Successfully reported
+20

Winelands Golf Lodges 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Winelands Golf Lodges 8 is 'n helder selfsorgwoonstel wat op die pragtig aangebied De Zalze Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande geleë is en spog met panoramiese uitsigte oor die omliggende landgoed.

Hierdie ruim woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed wat toegerus is met kwaliteit linne. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Badhanddoeke word ook voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank asook 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n 4-sitplek-ontbyttoonbank waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Hierdie leefruimte maak oop op 'n balkon met 'n tafel en stoele onder 'n sambreel wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie of selfs 'n skemerkelkie.

De Zalze Gholflandgoed het 'n sprankelende gemeenskaplike swembad asook 'n restaurant wat 'n verskeidenheid maaltye bedien wat wissel van seekos tot fynproewersburgers. Boonop bied The Camelot Spa Wellness Centre 'n wye verskeidenheid behandelings vir gaste wat hulself wil bederf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

David Geverifieer

Eiendomme 32

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05de29fcfde36e00d461fe4f37eee7a9553dc78f38387d2a0e9d10bb10c9d667e565dcc310951d2e37625c94a212eef577cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2) Strand Road De Zalze Golf Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.975230538803 18.83146539679
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang