Successfully reported
+22

Deale Road Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19 Deale Road, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Deale Road Guesthouse bied gerieflike verblyf in Bayswater, Bloemfontein.

Die gastehuis het 'n verskeidenheid kamers wat elk 'n privaat ingang en 'n uitsig oor die tuin het. Elke kamer is geskik vir tot 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet.

Elke kamer het 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, en WiFi. Veilige parkeerplek word voorsien.

Bloemfontein bied verskeie doendinge soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by Boyden Observatory, asook verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaat Nasionale Botaniese Tuine , Franklin Wildreservaat of Halmilton Park.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Erika V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike kamer. Baie gerieflik geleë, die kamer was mooi skoon en het alles wat mens sou nodig hê. Ons het baie lekker geslaap en kan dit aanbeveel....
Sien meer
Mei 2025
Ej P
Besigheidsreis
5.0
Netjies, gerieflik, rustig. Baie lekker gebly. Water was ongelukkig nie baie warm nie. Hulle kan dalk die geyser opstel.
Mei 2025
Marius V
5.0
Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, baie dankie.
Apr 2025
Madelein K
5.0
Sakereis. Baie netjies en gerieflik. Eetgerei sal welkom wees, hoewel ek 'n wegneemete gehad het, verkies ek steeds 'n bord, mes en vurk.
Mrt 2025
Susan D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil. Ons het lekker gebly.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 19 Deale Road, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Deale Road Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19 Deale Road, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d2f1236405c820a27e97dfcccdb40979a2604db2f0987611624e8d53b1e4000593213cad4d182c83da9eba9c76494bca68b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 19 Deale Road Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -29.084663810294 26.22798278929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang