Debbi's Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Langeberg Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Debbi's Guest House bied skoon en gerieflike gastekamerverblyf in 'n stil woonbuurt in Vredenburg. Die gastekamers is 'n ideale basis vir sakegaste wat Vredenburg besoek, of vir toeriste wat op soek is na 'n plek vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken.
Verblyf word in 4 kamers gebied, Mitzy-kamer, Inside Out-kamer, en Bloukamer. Daar is 3 kamers met hul eie privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elkeen van hierdie 3 kamers het 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv EasyView of OpenView.
Daar is ook mini-gastekamers wat badkamergeriewe en 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas en stoof deel. Die mini-gastekamers is vir 1 gas per kamer geskik.
Gaste het toegang tot parkeerplek en WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 28 Langeberg Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Debbi's Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Langeberg Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang