Successfully reported

Deep South Suites

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Danele W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal dit werklik aanbeveel en definitief weer besoek. Ons het elke oomblik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonita B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Cute and convenient. Very cute and tidy and everything we needed, close to the beach, also conveniently close to shops, very nice, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfect homebase to explore the area. This was the perfect spot for our overnight stay in Glencairn. Everything we needed and more. Thank you so much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emily S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2025

Was net een aand en ons sal weer daar oorslaap sou ons weer in daai rigting reis. Gemaklik, netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melindie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Too quick beautiful views to wake up to. Peaceful and neat apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette W
1 nag
4.6
Okt 2025

Goed ingerig, rustige omgewing, baie billik. Met sorg ingerig, baie rustig, mooi omgewing, bekostigbare prys. Het net vir een aand gebly, maar sal maklik langer daar wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Phil F
Kort verblyf
4.4
Feb 2025

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, mooi ingerig, 'n dakwaaier of selfs losstaande waaier sou handig wees in Februarie. Trappe baie steil vir ouer mense, maar nie onoorkombaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Piet R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Baie netjies. Bietjie bekommerd oor voertuig buite oopstaan. Als baie nice. Kar slaap in straatfront. Plek moet oorgeteel word binne. Gebroke teëls op vloere.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Dirk B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Stil, rustige, netjies. Netjiese akkommodasie, alles wat jy nodig het. In 'n stil en rustige woonbuurt. Mooi gedeelte van Simonstad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lameez D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Beautiful and cozy. Perfect for a small getaway. Are amazing and accommodating hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bernadette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Glenoak Road, Welcome Glen, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5613e0913537577987bf9110091cf49801d9edfcb9d32eb5d3bff9135a8d3e0c195ef4df92ee7c7749845e2d57f6f2e734e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 75 Glenoak Road Welcome Glen 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.15384366101 18.403520026389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang