Successfully reported

Dei Gratia Guest Suites

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Combrinck L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastiese verblyf in baie netjiese plek! Wonderlike plek om te oornag in die mooiste plekkie! Ons is hartlik en baie vriendelik verwelkom, en die gasvrou kommunikeer al die inligting baie goed voor die tyd. Dis baie skoon en netjies en baie aandag is gegee om die plek goed in te rig met alles wat mens nodig het, en meer! Pragtige meubels, portrette en ornamente. Lekker stoepie met 'n mooi uitsig. Goeie waarde vir geld gewees en sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudia
Dei Gratia Guest Suites
Beste Combrinck, JulIe maak my so bly. Ek dank julle vir die mooi resensie. Sulke positiewe terugvoering spoor mens aan tot hoër hoogtes. Julle is so welkom by ons.

Mary-Ann G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Pragtige skoon verblyf. Die plek was skoon, netjies, alles wat jy nodig gehad het, pragtig, omgewing is stil en skoon en net mooi. Ons het elke oomblik daar geniet. Sal die plek vir seker aanbeveel vir enige persoon wat in daardie omgewing wil gaan oornag. Die eienaar is baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Alles gewys wat belangrik is en alles was net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudia
Dei Gratia Guest Suites
Liewe Mary-ann, Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg. Julle was lieflike gaste. Altyd welkom by ons.

Jacqueline O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie lekker, oulike mense en waarde vir geld. Dit was amazing verblyf. Tannie Claudia en Oom Kobus is baie oulik en het uit hul pad gegaan om alles mooi, gemaklik en lekker te maak. Sal vir seker elke keer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudia
Dei Gratia Guest Suites
Hi Jacqueline. Dit was heerlik om sulke oulike gaste te ontvang. Dankie vir julle resensie. Ons waardeer. Julle is altyd welkom by ons.

Bronita F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Clean, organised and friendly host. Will surely make use of them again. All according to advertising.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudia
Dei Gratia Guest Suites
Liewe Bronita. Baie dankie dat jy moeite gedoen het om vir ons so mooi resensie te skryf. Julle was lieflike gaste en is altyd welkom by ons.

Brunhilde D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter D
1 nag
5.0
Mrt 2025

Goeie plek. Ja, lekker gebly, goed geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudia
Dei Gratia Guest Suites
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ek waardeer. Jy is altyd welkom by ons.

Wendy K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wonderlik! Baie goeie diens gekry! Kamers is vreeslik mooi met die pragtigste uitsig. Baie gerieflik. Sal dit enige dag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudia
Dei Gratia Guest Suites
Liewe Wendy, baie dankie vir die mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Vriendelike groete. Claudia. Dei Gratia gaste suites.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Claudia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Lazy Cisticula, Featherbrooke Estate, Krugersdorp, 1746, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA202a16fd14f9b953fc1278c7fe85757db00be9e041956f6fbd208895a0cc5e8b888276add73f9e5428b6ed055aed94b3e2a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 97 Lazy Cisticula Featherbrooke Estate 1746 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.072654965103 27.837440371513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang