Dei Gratia Guesthouse
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Limpopo Avenue, Musina, 0900, Limpopo
- Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dei Gratia Guesthouse is 'n lieflike B&B in Musina. Dit is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en ontspanningsreisigers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie dorp.
Gaste het 'n keuse tussen 6 Standaardkamers, 5 Deluxe Kamers, 5 Superior Kamers, 2 Executive Kamers en 1 Gesinskamer. Elke kamer het toegang tot hul eie privaat en suite-badkamer, gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n werkspasie. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike swembad, 'n grasdak-lapa met 'n kroeg en eetarea, verskeie buite-sitareas en 'n vuurput. Veilige parkeerplek en 24-uur toesig is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is oorkant Messina Gholfklub geleë, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 Limpopo Avenue, Musina, 0900, Limpopo
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Limpopo Avenue, Musina, 0900, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang