Successfully reported
+76

Deja View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Ecklonia street, Britannia Bay, Saint Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Deja View is 'n ruim selfsorghuis wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie in Britanniabaai, St. Helenabaai. Die huis is op die Britannia-strand geleë en spog met 'n pragtige see-uitsig. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike wegbreek by die see.

Die huis op die tweede verdieping bied slaapplek aan 12 gaste, insluitend 8 volwassenes en 4 kinders, en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die aparte badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet, en die vierde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat met 'n stoof, oond, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, koffiemasjien, lugbraaier en yskassie toegerus is en 'n losstaande toonbank met stoele het. 'n Opwaskamer met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel. Gratis WiFi word voorsien.

Die huis spog ook met stoepe met buitemeubels op die boonste en onderste verdieping. Daar is ook vuurmaakplek buite met ingeboude sitplek. Veilige parkeerplek word voorsien en die eiendom is gerieflik naby die bekende Lammies Bakery en plaaslike besienswaardighede, winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 135

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 37 Ecklonia street, Britannia Bay, Saint Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
  • Gaste dink Deja View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Ecklonia street, Britannia Bay, Saint Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c531f425d90a14d0e90d09f5dbcec7298b714c609c58ca2e2a5cb1a727b0c9d697e69bc0935976e34f2a70b2904d5dd705b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12) 3 5 1 5 37 Ecklonia street Britannia Bay 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.716868 17.9389864
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang