Successfully reported
+6

Deja-Vu

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Schoonerklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Deja-Vu bied gerieflike B&B-verblyf reg op die strand, met manjifieke panoramiese uitsigte oor die son wat oor die see sak vanaf die voorstoep, of vanaf die balkon in jou kamer. Deja-Vu is in Mosselbank, Paternoster geleë, met toegang tot plaaslike restaurante en winkels. Gaste kan 'n vriendelike Weskus-onthaal en hartlike gasvryheid geniet.

Gedurende die lentetyd is die velde rondom die bed en ontbyt met veldblomme bedek. Gaste kan gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing geniet, sowel as 'n sondek om te ontspan en na die pragtige sonsondergange te kyk, en 'n stewige gekookte ontbyt, hetsy in die ontbytkamer of buite op die sondek.

Verblyf word gebied in 4 gastekamers wat bestaan uit 3 strandfrontkamers met balkonne en 1 gesinskamer met 'n aparte slaaparea. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en is toegerus met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, badhanddoeke, 'n verhitte handdoekreling, katoenlinne, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n haardroër.

Jou gashere kan raad gee en help met besprekings vir daguitstappies, restaurante en ander plaaslike doendinge. Die geskiedkundige en rustige vissersdorpie Paternoster is 'n ideale basis vir diegene wat die Weskus en alles wat dit bied wil verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rocco T
Saam met vriende
5.0
Heeltemal te kort om die pragtige uitsig te waardeer - ons sal weer kom! Als was perfek en ons het heerlik gekuier.
Sep 2025
Damian P
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. Very good service was excellent from the host. The area was nice and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Susan A
Saam met lewensmaat
5.0
Immaculate B&B right on the beach with a great and friendly hostess. A fantastic location on the beach with a truly attentive hostess w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Lizelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, rustige area. 'n Pragtige gastehuis, met mooiste see uitsig. Heerlike ontbyt. Sal vir seker weer besoek.
Okt 2024
Shawn D
Saam met lewensmaat
5.0
Great place. Wonderful host. Loved the place. On the beach. Recommended a restaurant for supper, made the booking and the food was top ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 13 Schoonerklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Deja-Vu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Schoonerklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c87c0443689800dc3a09f531f3e5b398f239e8d63fcbf4ba6e334b36da9fe04875cad284ccd66ed7b919cb2a2b5775dc38b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 13 Schoonerklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.805174763333 17.897918233135
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang