DeKotzenhof
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 158 van Riebeeck, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
DeKotzenhof Gastehuis is in Wakkerstroom, die tweede oudste dorp van Mpumalanga, en slegs 27 km vanaf Volksrust.
DeKotzenhof is 'n klein gastehuis wat tot 10 gaste op 'n bed-alleen basis kan akkommodeer, en elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers is almal en suite en gemeubileer met 'n dubbelbed of twee enkelbeddens, terwyl die badkamers slegs met 'n stort toegerus is. Daar is 1 Executive Suite, wat 'n vrystaande suite met 'n privaat stoep is, en die badkamer is slegs met 'n bad toegerus.
Die gastehuis bied 'n ontspannende sitkamer met 'n stil leeshoekie of baie speletjies vir die kinders om te speel wanneer die reën inslaan.
Die dorp Wakkerstroom kry sy Afrikaanse naam van die Zoeloe-betekenis van die rivier wat naby die dorp vloei, uThaka, wat wakker beteken. In Engels beteken Wakkerstroom wakker stroom of lewendige stroom, en hoewel dit ver in die platteland mag wees, is die dorp 'n seldsame juweel wat jaarlikse plattelandse kermisse en baie aangename plaaslike winkels aanbied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 158 van Riebeeck, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink DeKotzenhof het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 158 van Riebeeck, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang