Successfully reported

Del Su Me 6

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Marietjie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Die was baie lekker. Ja, ek het baie lekker gebly. Sal weer daar bly as ek kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Del Su Me 6
Baie dankie vir die waardevolle terugvoering, ons is bly dat julle Del Su Me geniet het. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.

Olivia A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Enjoyed every minute of our stay. We had a great time. The property is beautiful, clean and within walking distance of everything we needed. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Del Su Me 6
Thank you so much for your 5 star review of Del Su Me, and we are delighted that you enjoyed your stay with us. We do look forward to welcoming you back again soon.

Denise F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Relaxing and enjoyable. It was awesome. Hospitality and communication with the owner were perfect. I would definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Del Su Me 6
We are thrilled to hear you enjoyed your holiday with us and do appreciate the 5-star review. We look forward to seeing you again soon.

Ishara R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lovely place to stay. It was excellent. The view was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Del Su Me 6
Thank you for your 5 star review. We are super pleased that you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you back again soon.

Liezl M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Our stay was awesome. Our stay was awesome, enjoyed the proximity to the beach, shops and the activities. The owners were helpful, and the house was nice and big. Will be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Del Su Me 6
We are so glad you enjoyed your stay with us at Del Su Me and appreciate you taking the time to rate your stay. We look forward to welcoming you back soon. Regards, Mike

Christo G
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Apr 2025

No key to unlock the gate for direct access to the walkway to the beach. Accommodation is good, but the neighbours are loud and keep on partying until the morning hours, so you can't sleep. In general, the streets and walkways are dirty with refuse bags lying all over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Michael
Del Su Me 6
Thank you for your review, which we do take seriously. We are pleased that you found our apartment to your liking, and again apologies for the noisy neighbours from the house next door - unfortunately, this is beyond our control and not the norm as per the reviews from other guests. Sadly, the local municipal workers were on strike when you visited, and I can assure you that there are a number of people committed to cleaning Margate and surrounds as can be seen on Facebook - Tidy Towns Shelly Beach to Margate.

Riekie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Gerieflike woonstel en het alles wat benodig was. Woonstel was baie gerieflik, lekker groot. Aircon was 'n breeze met die hitte wat ons gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Del Su Me 6
Baie dankie vir die waardevolle terugvoering, ons is bly dat julle Del Su Me geniet het. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Beste Riekie

Sune M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Heerlik. Baie lekker. Die weer was nie lekker nie. Restaurante bly nie so laat oop soos in Gauteng nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Del Su Me 6
Ons waardeer die terugvoering, baie dankie. Ons is bly om te hoor dat u die vakansie by Del Su Me geniet het en sien uit om u weer by ons te verwelkom.

Martie M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Baie lekker. Vreeslik lekker vakansie gehad. Ek sal hierdie plekkie regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Del Su Me 6
Baie dankie vir die waardevolle terugvoering, ons is bly dat julle Del Su Me geniet het. Ons sien uit om u weer by ons te verwelkom. Beste Dawn en Mike

Kitta E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

4 dae van lekker rus. Ons was 'n groep van 6 volwassenes. Die woonstel is lekker ruim en het in al ons behoeftes voorsien. Lekker stil omgewing, maar jy kan tog die see hoor. My verwagtinge oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Del Su Me 6
Baie dankie vir die waardevol terugvoering. Del Su Me is vir ons 'n spesiale vakansie plek en ons is bly om te hoor dat u die vakansie geniet het. Sien uit om u weer by ons te verwelkom. Beste Mike en Dawn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Lagoon Drive, Del Su Me 6, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9831bd5fe433d2662804c48100a14778d7b224c48ae811b17105a4afe813e96bf4f6e3b6a53a56d6151424e356d9398d39a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 6) 37 5 1 5 13 Lagoon Drive Del Su Me 6 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.857947168888 30.372866786543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang