Delicious Monster and SterJasmyn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 29 Wilger Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Delicious Monster en SterJasmyn is 2 gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede in Mbombela (Nelspruit).
Die knus Delicious Monster-eenheid is aan die agterkant van die tuin geleë en is gerieflik gemeubileer vir tot 4 mense en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV het. Hierdie eenheid het sy eie tuintjie.
Die ruim SterJasmyn het 'n privaat tuin en bied slaapplek vir tot 4 mense. Die eenheid het 'n privaat slaapkamer en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en gaste kan in die sitkamer ontspan.
WiFi, sowel as braaigeriewe is beskikbaar, en parkeerplek is beskikbaar agter die palissade-heining.
Neem asseblief kennis dat daar 3 honde op die perseel van Delicious Monster woon, SterJasmyn het sy eie perseel.
Delicious Monster en SterJasmyn is net 200 m van die Innibos-feesterrein af. Mbombela (Nelspruit) het 'n verskeidenheid restaurante en winkelsentrums, en doendinge in die area sluit bergfietsry- en voetslaanroetes in. Gaste kan ook die Sjimpansee Eden, Emnotweni Casino, die Sudwala-dinosouruspark en Laeveld Botaniese Tuine besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 29 Wilger Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Delicious Monster and SterJasmyn het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 29 Wilger Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang