Successfully reported
+30

Delikaat Bed & Coffee

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Arbeck Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Delikaat Bed & Coffee is 'n gastehuis wat sy deure oopgemaak het om rustige en gerieflike oornagverblyf in Prieska te bied.

Dié gastehuis beskik oor 6 slaapkamers wat óf 1, 2 óf 3 mense in elke kamer kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Al die kamers het lugversorging en sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in. Sommige kamers sluit basiese selfsorggeriewe soos 'n tweeplaatstoof, mini-oond, eetgerei en breekware in.

Die gastehuis bied braaigeriewe wat gaste kan gebruik of etes kan teen 'n ekstra tarief gereël word.

Prieska is 'n dorp naby die Oranjerivier in die Noord-Kaap aan die voet van die Doringberge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Dawie P
Saam met vriende
5.0
Moeiteloos. Baie lekker gebly, alles was 100%, great diens.
Okt 2025
Simon D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Was aangenaam, behalwe vir die effense reuk van die drein wat in die badkamer deurgekom het. 'n Haardroër sal handig wees vir die dames.
Aug 2025
Rainer L
Saam met vriende
4.8
Net wat mens nodig het vir oorslaap op rit. Heerlik, vriendelike personeel.
Aug 2025
Annette S
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het lekker gebly. Die eenheid was netjies, skoon en gerieflik.
Mei 2025
Freda H
4.8
Very good. The stay was very good, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 31 Arbeck Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Gaste dink Delikaat Bed & Coffee het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Arbeck Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3738617c8d56c5e1faa45da29091ad3b66f3a1e7569197f9bf72bae30ef32e034d0f4899ff8f5f132dfb7aa2f2d41038ffa9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 31 Arbeck Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.669731072642 22.747739036989
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang