Successfully reported
+10

Del's Guest House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 17 Paperbark Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Del's Guest House is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Mbombela (Nelspruit). Die eiendom is sentraal geleë naby Ilanga Mall, hospitale, die Mbombela Hooggeregshof en die sakekern.

Dié drieslaapkamerhuis bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde kamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die sitkamer het 'n gemaklike sitarea en 'n TV.

Gaste het toegang tot 'n tuinarea asook parkeerplek in 'n motorhuis en 'n motorafdak.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hleziphi M
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. Very clean. It had all we needed. Enough bathrooms to meet our morning rush. Safe parking for the 2 cars. Close to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Joey M
Gesin met tieners
5.0
This is one of the best places in Mpumalanga. We enjoyed our stay and wish we could extend it. The place is clean, great housekeeping, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Tau N
Saam met vriende
5.0
Enjoyed. The place is in a well and secure location, right next to the mall. The staff was friendly and the place was very neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Rocky N
Gesin met klein kinders
4.8
Beautiful, enjoyed every minute of it. The outside view of the guest house was unassuming, but when we walked in the unit, it was excel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sabile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 17 Paperbark Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Del's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 17 Paperbark Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA862757e52a5855215ef7be792cd2e83e4bf454536c25c307e49c7a8520f587a488500dc7654563de042fbb11aa5b5f39b845?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 17 Paperbark Street West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-23:00 09:00 -25.471615055786 30.956494801596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang