Deluxe Corner Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Hood Avenue, The Apex on Smuts, Rosebank, 2196, Gauteng
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Deluxe Corner Apartment is 'n selfsorg-eenheid op die boonste verdieping van The Apex on Smuts in die lewendige hart van Rosebank, met 'n uitgestrekte uitsig oor Rosebank en verder. 'n Pragtige dakvenster vul die ruimte met oorvloedige natuurlike lig, wat warmte en sjarme by die verblyf voeg. Dit is ideaal vir beide ontspannings- en sakegaste.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek, en vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n privaat balkon met 'n buite-eetarea waar gaste kan ontspan terwyl hulle die uitsigte geniet. Vir gemoedsrus bied die gebou 24-uur-sekuriteit en veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Phakamani Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 7 Hood Avenue, The Apex on Smuts, Rosebank, 2196, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Hood Avenue, The Apex on Smuts, Rosebank, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang