Successfully reported
+28

Deluxe Residence Unit 3

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 922 Getrude Kandanga Street, Windhoek, Namibia, Khomas
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Deluxe Residence Unit 3 is 'n lieflike, moderne selfsorg-vakansiewoonstel in 'n stil woonbuurt van Windhoek in Namibië. Dit is perfek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en die aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die woonstelgebou spog met privaat stoepe, 'n gemeenskaplike swembad wat gedurende die wintermaande verhit word, 'n kroeg en moderne geslotekringtelevisiekameras in gemeenskaplike areas.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ananias Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 922 Getrude Kandanga Street, Windhoek, Namibia, Khomas
  • Gaste dink Deluxe Residence Unit 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 922 Getrude Kandanga Street, Windhoek, Namibia, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa18ba7ec826d24547c9f1de57c387df617e03dd2dd091b009dfe3d4e7d0eea48ecb165030a7c2997ade96b39d2fab942553f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 922 Getrude Kandanga Street Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.618627 17.066519
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang