Deluxe Residence Unit 4
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 922 Getrude Kandanga Street, Windhoek, Namibia, Khomas
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Deluxe Residence Unit 4 is 'n pragtige, moderne selfsorgvakansiewoonstel in 'n stil woonbuurt van Windhoek, Namibië, en bied slaapplek aan 4 gaste wat 'n rustige wegbreek soek.
Albei slaapkamers het elk koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Die verblyf spog met privaat stoepe, 'n gemeenskaplike swembad wat gedurende die wintermaande verhit word, 'n kroeg op die perseel en moderne geslote-kringtelevisie in gemeenskaplike areas.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Ananias Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 922 Getrude Kandanga Street, Windhoek, Namibia, Khomas
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 922 Getrude Kandanga Street, Windhoek, Namibia, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang