Deluxe Residence Unit 5
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 922 Getrude Kandanga Street, Windhoek, Namibia, Khomas
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Deluxe Residence Unit 5 is 'n knus en moderne selfsorgateljee wat ideaal is vir 'n vakansie. Dit is in 'n stil voorstad in Windhoek, Namibië en is ideaal vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige en romantiese wegbreek.
Die oopplan-ateljee het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Die perseel spog met privaat stoepe, 'n gemeenskaplike swembad wat deur die wintermaande verhit word, 'n kroeg en moderne geslotekringtelevisiekameras in al die gemeenskaplike areas.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Ananias Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 922 Getrude Kandanga Street, Windhoek, Namibia, Khomas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 922 Getrude Kandanga Street, Windhoek, Namibia, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang