Delvegas Guest House
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1-5 Griesel Street, Delmas, 2210, Mpumalanga
- Vanaf R870 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Delvegas Guest House is in die rustige voorstede van die dorp Delmas in Mpumalanga geleë, 'n juweel in die middel van die gewoel van die alledaagse lewe.
Verblyf word gebied in 6 ruim kamers, 3 met en suite-badkamers, terwyl die res 'n volledige badkamer oorkant die gang deel. Geriewe in die kamer sluit DStv, ondervloerse verhitting, lugversorging, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die tarief sluit 'n volledige Engelse ontbyt in wat daagliks bedien word. Daar is 'n swembad vir gaste om te geniet, asook braaigeriewe. Gratis WiFi word regdeur die eiendom gebied en daar is privaat parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Ruan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1-5 Griesel Street, Delmas, 2210, Mpumalanga
- Gaste dink Delvegas Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1-5 Griesel Street, Delmas, 2210, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang