DeMist River Campsite
Beskrywing
Daar is 5 kampeerplekke en elkeen het slaapplek vir 4 gaste en laat nie meer as 20 mense per nag toe nie. Daar is gemeenskaplike badkamergeriewe met 2 spoeltoilette en 2 storte. Elke staanplek het sy eie braai-area en kraan. Daar is 'n gemeenskaplike area vir skottelgoedwas met warm, lopende water.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Toeganklikheid
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Daar is 'n grondpad van 700 m wat na die verblyf lei wat vir alle voertuie geskik is. 
Neem asb. kennis dat geen kragopwekkers, radio's of enige musiek toegelaat word nie. 
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Willomore Road, De Mistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang