Successfully reported
+54

Dennebosch Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Boerbok Street, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dennebosch Gastehuis is in Senekal in die Vrystaat geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of as 'n gerieflike oornagverblyf. Dit is binne maklike bereik van talle winkels en restaurante geleë.

Die verblyf bestaan uit 3 slaapkamers en is toegerus met 'n en suite-badkamer. Die kamers het koffie- en teemaakgeriewe sowel as 'n yskassie.

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar, en die kamers word daagliks skoongemaak. Daar is gratis WiFi vir gaste se gebruik tydens hul verblyf en 'n speelarea vir kinders.

Die eiendom spog ook met 4 hutte, waarvan A, B en C elk met 'n dubbelbed en Hutte D met 2 enkelbeddens ingerig is. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hulle beskik ook oor 'n klein kombuisie, elk toegerus met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Gesinseenheid kan 3 gaste akkommodeer en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid bestaan uit 'n volledig toegeruste kombuis en leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste het toegang tot 'n eetkamer met 'n privaat ingang.

Die gastehuis het 'n rustige tuin waar gaste kan ontspan na 'n reis. Gaste kan ontbyt by Wimpy bestel, en dit word gratis by die gastehuis afgelewer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Lesenyeho K
Besigheidsreis
5.0
I would like to visit again. Very nice place and excellent service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Diana D
Saam met lewensmaat
5.0
Great value, clean, hospitality wonderful. Exceptionally clean wooden cabin. Owners went out of their way to make us feel comfortable. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Hannes Z
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Gawe en behulpsame gasheer en gasvrou. Heerlik. Rustig en stil.
Feb 2025
Elizabeth S
Besigheidsreis
5.0
Real value for money. Relaxing and good value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Ronel L
5.0
Netjies, gemaklik & gerieflik. Dit was heel voldoende vir een aand se oorbly, baie netjies & gemaklik. Sal vir seker weer oorbly.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5 Boerbok Street, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Gaste dink Dennebosch Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Boerbok Street, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6289e06bcf005d844d03c2c41310fc5deaaf525cb113f9b0fb9046a14d96a83d17cd1794205add5fc1f17fafbe9839ac32dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 5 Boerbok Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.3214585 27.6150152
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang