Dennesig Kothuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 16 Plantasie Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Vanaf R875 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dennesig bied kwaliteit oornagverblyf in 'n privaat kothuis op die eienaar se perseel en is geleë in 'n lowerryke buurt in Ceres. Die eiendom is binne maklike bereik van die Ceres-hospitaal sowel as talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Verblyf word aangebied in 'n losstaande kothuis wat bestaan uit 1 slaapkamer, gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n klerekas en 'n lessenaar. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Let asseblief daarop dat die verblyf geskik is vir basiese selfsorg met verhit-en-eet-geriewe. Daar is geen gas- of tweeplaatstoof nie. Die leefarea het 2 stoele, 'n enkelbed en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Surine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 90
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 16 Plantasie Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink Dennesig Kothuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 16 Plantasie Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang