Successfully reported
+32

Deo Favente Holiday Home

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Deo Favente Holiday Home is 'n gerieflike en ruim selfsorg-vakansiehuis in Graskop in Mpumalanga. Graskop is naby die Panoramaroete, die Krugerwildtuin, Pelgrimsrus en Sabie.

Dié huis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die vierde en vyfde slaapkamer het elk 2 driekwartbeddens. Die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerusmet 'n stoof, oond, ketel, broodrooster en 'n dubbeldeur yskas-vrieskas. Die huis het ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Daar is 2 sitareas. Die eerste sitarea het 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler, en die tweede sitarea het 'n kaggel.

Die huis het 'n ingeboude braai, 'n swembad en 'n tuinarea.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Caroline R
Saam met vriende
5.0
Fantastic. It was an amazing place to stay, nice location for amenities. Everything is on point. To the host, big up and the helper.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Lalal H
Saam met vriende
5.0
Enjoyed every moment! Relaxing home, all glasses, cutlery, pots, etc. we need for breakfast and braais. Very comfortable beds too.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Magdeline L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. My family and I thoroughly enjoyed our stay. The home was clean, cosy and warm, and we are definitely booking again and reco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Khabonina M
Saam met vriende
5.0
Best value for money. The house is spacious and very clean. Comfortable beds too. We were very close to most activities. The host's rec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Theo B
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat ek gehoop het. Baie lekker gekuier, sal weer in die toekoms vir Deo Favente gebruik.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Manja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 25 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Deo Favente Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3Xgn9z2YnecNRjkt54v8DuGwYNOm002EEzdGReto209tZejGWk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 12 mense 36 5 1 5 25 Oorwinning Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.929036753081 30.84323147021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang