Successfully reported
+17

Deo Gloria

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Ag Visser Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Deo Gloria is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Secunda. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike oornagverblyf.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-kamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en toegang het tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kamer is ook toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Naburige dorpe soos Bethal is ongeveer 32.5 km weg en O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 121 km weg.

Hulle is ook naby Highveld Medi Clinic, Secunda-winkelsentrum en Sasol.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Steven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Ag Visser Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Deo Gloria het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Ag Visser Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA930fee300ab6e9310ffea83ab0ffc98f1d3daca627d2a861a0ab12943cdd2a4fe75cd6c1f23a0f0a0b649b69918a884e175d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 7 Ag Visser Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.5061024 29.1926568
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang