Successfully reported
+30

Deo Juvantè

  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Portion 30 of Farm Woodstock, 22 km from Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Deo Juvantè is 'n rustige lodge in die rustige bosveld op Farm Woodstock wat 22 km vanaf Swartruggens en 45 km vanaf Rustenburg langs die N4 geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek aangesien die lodge 'n gemeenskaplike swembad bied vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel.

Dié lodge bied gaste 'n keuse van óf 2 chalets, 21 kampeerplekke óf 3 gestruktureerde tente. Elkeen van hierdie opsies het 'n kapasiteit van 4 gaste op 'n slag. Elke chalet beskik oor 2 slaapkamers wat onderskeidelik ingerig is met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Albei chalets het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Hierdie chalets het ook 'n kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg en privaat buitebraaigeriewe.

Alle kampgaste het toegang tot ablusiegeriewe wat in 3 geboue verdeel is. Hierdie badkamers is toegerus met storte, wasbakke en toilette. Elke staanplek het braaigeriewe asook elektriese punte.

Al 3 gestruktureerde tente het 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed sowel as 2 enkelbeddens. Hulle het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Neem asseblief kennis dat hierdie tente geen kombuis of koffiemaakgeriewe het nie, maar daar is braaigeriewe buite. Gaste moet hul eie spysenieringstoerusting en -geriewe saambring.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jana B
Gesin met klein kinders
5.0
Love the place, will book again at Deo Juvante. Thank you. Excellent, love the place, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Hendriena D
Saam met lewensmaat
5.0
Was een van ons lekkerste bosveld wegbreek naweke gewees. Veilig en skoon. Ons verblyf was uitstekend gewees. Gasheer het ons welkom laat voel. Chalet...
Sien meer
Nov 2024
Khongelani K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. The host was so friendly and professional. We loved our stay there. It's a perfect place to go and escape from the city noise....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Natashia Hopper H
Saam met lewensmaat
4.8
Asemrowend. Ons het so lekker gekuier, dit is regtig asemrowend. Bush stilte en veilig.
Jun 2025
Natashia Hopper H
Gesin met tieners
4.8
Asemrowend. Was amazing lekker. Die eienaar was super vriendelik. Hulle het so uit hulle pad gegaan. Dit was by verre die rustigste wegbreek. Dankie b...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • N4, Portion 30 of Farm Woodstock, 22 km from Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Deo Juvantè het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Portion 30 of Farm Woodstock, 22 km from Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca5a7b4b7194d1a71d731994bec9a0f32b7bb5b6c7a707a02caed105cadd52355257d254abfec3f9c3808b76c057c2841f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 N4 Portion 30 of Farm Woodstock 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.632722420885 26.885344965619
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang