Deo Juvantè
- Kapasiteit: 104 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Portion 30 of Farm Woodstock, 22 km from Swartruggens, 2835, Noordwes
- Vanaf R450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Deo Juvantè is 'n rustige lodge in die rustige bosveld op Farm Woodstock wat 22 km vanaf Swartruggens en 45 km vanaf Rustenburg langs die N4 geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek aangesien die lodge 'n gemeenskaplike swembad bied vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel.
Dié lodge bied gaste 'n keuse van óf 2 chalets, 21 kampeerplekke óf 3 gestruktureerde tente. Elkeen van hierdie opsies het 'n kapasiteit van 4 gaste op 'n slag. Elke chalet beskik oor 2 slaapkamers wat onderskeidelik ingerig is met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Albei chalets het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Hierdie chalets het ook 'n kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg en privaat buitebraaigeriewe.
Alle kampgaste het toegang tot ablusiegeriewe wat in 3 geboue verdeel is. Hierdie badkamers is toegerus met storte, wasbakke en toilette. Elke staanplek het braaigeriewe asook elektriese punte.
Al 3 gestruktureerde tente het 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed sowel as 2 enkelbeddens. Hulle het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Neem asseblief kennis dat hierdie tente geen kombuis of koffiemaakgeriewe het nie, maar daar is braaigeriewe buite. Gaste moet hul eie spysenieringstoerusting en -geriewe saambring.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- N4, Portion 30 of Farm Woodstock, 22 km from Swartruggens, 2835, Noordwes
- Gaste dink Deo Juvantè het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 104 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Portion 30 of Farm Woodstock, 22 km from Swartruggens, 2835, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang