Successfully reported

Deo Volente Gastehuis

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.1
Emile D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie lekker! Die verblyf is uitstekend, baie netjies en skoon. Diens was baie vriendelik, goed en ons het ons kuier by Deo Volente baie geniet. Ons sal hulle definitief aan familie en vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

A pleasant experience. Our host went out of his way to make us comfortable. It was near to amenities but we still felt like we were in the countryside. Very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heine M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Gemaklik, sentraal! Baie gemaklik, sentraal en maklik toeganklik! Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donnè E
1 nag Gesin met tieners
4.4
Okt 2025

Baie mooi erf! Mooi tuine en oulike skoon plekkie. Baie lekker gebly. Was skoon en goed ingerig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag Besigheidsreis
3.6
Mei 2024

Sal beslis aanbeveel. Baie geniet. Naby aan alles.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cheryl P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2024

Asemrowend. Alles was goed. Die plek kort 'n zink, 2 plaatstoof, en vir elke woonhuis 'n braaier. Het geen WiFi-wagwoord ontvang nie. Het 'n kamer vir 2 geboek, maar het nog 'n kamer met 2 enkelbeddens gekry.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Johannes
Deo Volente Gastehuis
Goeie dag, Dankie vir die resensie. U sal sien u het gevra vir 'n kamer, nie 'n selfsorg-eenheid nie. Selfsorgeenhede is beskikbaar sou u dit bespreek het. U het reeds 'n dubbelkamer ontvang soos versoek is. Enkelkamer is bespreek. WiFi is nie beskikbaar nie. As u die profiel van die gastehuis nagegaan het, dit is vir 'n rustige plaaservaring by ons in die platteland. Soos u genoem het, asemrowend, tuine en ons natuur skoon met ons pragtige bergreeks. Fantastiese uitsig en rustigheid wat net die platteland kan bied. Dankie vir u besoek. Ons maak weer so.

Anja H
1 nag
5.0
Aug 2023

Beautiful, comfortable, value for money! I was only here for one night, but the staff was friendly, the room was comfortable and clean, and the view from the back stoep was beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Deo Volente Gastehuis
Thank you Anja.

Elmare V
1 nag Saam met vriende
1.8
Mei 2021

Verblyf by Deo Volente was 'n baie onaangename ondervinding. Die plek is verwaarloos, vol spinnerakke, lyk asof dit baie lanklaas skoongemaak is en die yskas was vuil.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Bridget B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2019

Gerieflike en gemaklike verblyf. Pragtige omgewing, pragtige uitsig en naby alle geriewe. 2 grootste probleme: geen WiFi en geen DStv (slegs 'n sneeu-SABC 1, 2 en 3). Baie gemaklike beddens en 'n lieflike groot stort. Sal beslis weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Claire R
Kort verblyf Besigheidsreis
2.4
Feb 2017

Ek sal dit nie aanbeveel vir besigheidskliënte nie. Geen MNet nie, kamers het nie TV nie, etc.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Johannes
Deo Volente Gastehuis
Goeie dag, Daar is 'n groot skerm televisie in die lapa - van 65 vierkant meter - aangresend van 2 slaapkamers met 2 vol badkamers en vol toegeruste kombuis. Daar is 4 buite deure vir een persoon. Ek voel die kommentaar is onregverdig teen R700.00 vir 2 nagte. Lekker dag

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Ladismith Road C1, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlNDNhYTM3LWVjNmMtNDAzMS04OWZiLWE2MmE0ZWQ4NmYxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 R323 Ladismith Road C1 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.082921370427 21.255522072315
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang