Desert Jackal Guesthouse
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Anton Lubowski Avenue and Matadi Matheis Street, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R1 520 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Desert Jackal Guesthouse is in die kusdorp Swakopmund in 'n baie stil, elegante en luukse voorstad, Kramersdorp, geleë.
Verblyf word in 2 kamertipes aangebied. Elke kamer is smaakvol versier, het 'n koninggrootte-bed of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Gratis WiFi is beskikbaar. Ander geriewe sluit 'n kluis, yskassie, USB-koppelpunte, hipo-allergeniese matrasse, 'n haardroër op versoek en koffie- en teemaakgeriewe in.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n eerlikheidskroeg, wasgoedgeriewe en 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV in. 'n Heerlike ontbyt word elke oggend in die eetkamer bedien.
Daar is 'n hele rits doendinge in die omgewing. Desert Jackal Guesthouse help graag met die beplan en bespreek van doendinge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
James Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Corner of Anton Lubowski Avenue and Matadi Matheis Street, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Desert Jackal Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Anton Lubowski Avenue and Matadi Matheis Street, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang