Desert Luxury Studio Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 887 Nehale Lya Mpingana Street, Windhoek, Khomas
- Vanaf R1 660 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Desert Luxury Studio Apartment by Essence Lifestyle Premium Self-Catering Apartments bied gesofistikeerde akkommodasie in Windhoek. Elke woonstel is die ideale plek vir beide sakereisigers en vakansiegangers, aangesien dit maklike toegang tot hoofroetes bied, en Hosea Kutako Internasionale Lughawe is net minder as 'n uur se ry weg.
Hierdie oopplan-ateljee beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien vir ekstra gerief.
Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met toegang tot stromingsdienste soos Netflix. Verder kan gaste ontspan op die privaat balkon met buitesitplek en uitsigte oor die swembad.
Gaste kan toegang geniet tot 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkering en WiFi. Dit is perfek geleë om Windhoek se kulturele landmerke, winkels en restaurante te verken, terwyl dit ook 'n rustige ontsnapping uit die gewoel van die stad bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 887 Nehale Lya Mpingana Street, Windhoek, Khomas
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 887 Nehale Lya Mpingana Street, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang