Desert Rendezvous
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 238 Strandloper Street, Henties Bay, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Desert Rendezvous is 'n luukse gastehuis in die hartjie van Hentiesbaai, Namibië. Hentiesbaai is die hengelmekka van Namibië, en is ook die poort wanneer jy na die Skeletkus, Damaraland, Kaokoveld, Die Etosha-wildreservaat, die Caprivi in die noorde, Sossusvlei, Sesriem, Naukluft-natuurreservaat en Solitaire in die suide toer.
Vir die toeris en vakansieganger bied ons stylvolle, moderne en vriendelike geriewe. WiFi is in alle areas beskikbaar en is gratis.
Gratis privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die gastehuis het 'n braaigeriewe wat gaste kan gebruik. Lughawependeldiens, pendeldienste, wasgoeddienste en skoonmaakdienste teen 'n ekstra fooi.
Kom ontspan en word bederf na 'n lang en vermoeiende dag in die woestyn.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jandri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 238 Strandloper Street, Henties Bay, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Desert Rendezvous het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 238 Strandloper Street, Henties Bay, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang