Successfully reported
+23

Desert Ruby Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 119, Schroder, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Desert Ruby Retreat is 'n bekoorlike chalet wat selfsorgverblyf in Kakamas, Noord-Kaap bied. Die eiendom spog met 'n pragtige tuin, perfek om die son te geniet.

Die chalet het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, asook eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n gerieflike sitkamerstel met 'n TV en gratis WiFi-geriewe beskikbaar.

Die eenheid beskik ook oor 'n spa en 'n braai-area wat gaste welkom is om te gebruik. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Dedrei H
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige blyplek! Vreeslik oulike plekkie met alles wat jy nodig het. Gratis WiFi, Netflix, koffie en tee geriewe, veilige onderdak parkeerplek agter ...
Sien meer
Aug 2024
Leonet S
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. It was very nice, peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Johan M
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige binnehof en tuin. Alles wat nodig is in die cottage. Alles wat nodig is, is daar. Baie mooi tuin en aparte binnehof. Vriendelike gasvrou wat ...
Sien meer
Apr 2025
Mariette D
Saam met lewensmaat
4.8
We loved staying at Desert Ruby Retreat. Jolize is a great hostess! We really enjoyed our stay. It is clean and comfortably equipped. L...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Wikus D
4.6
Beslis elke sent werd! Dit was mooi hoor! Defnitief 'n weggesteekte stukkie diamant! Sal enige tyd weer daar gaan oornag.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Perseel 119, Schroder, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Desert Ruby Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 119, Schroder, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57f019ac03a995fa32e95f20f16c316d89a6a892db07fe4fed4638e88006163fc0ceeea8ad64745a9d3dc433bb2331888116?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Perseel 119 Schroder 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.738106467092 20.588881102068
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang