Successfully reported

Desert Wind Private Guest and Game Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Hector R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Helps you to fully switch off in nature. The stay was very peaceful; we took walks next to zebras with our kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ontspanne tuiskoms met aangename gasvryheid en netheid. Ons het die kuier op Desert Wind baie geniet en sal dit aanbeveel en beslis weer besoek. Ons is beïndruk met die ontwikkeling van die plaas in harmonie met die natuur. (Binne net 4 jaar). Paaie, geboue en infrastruktuur is netjies en goed onderhou. Gasvryheid en vriendelikheid van almal op die plaas maak die kuier spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luise E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Beautiful and peaceful, would highly recommend. The stay was amazing, went out of her way to make sure we were comfortable. It was so beautiful and peaceful, would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Enjoyable. The only issue we had was that the wood for the hot tub and braai was extremely wet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Freda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Dis 'n moet vir gees, siel en liggaam. Naweek is te kort. Dit was 'n belewenis gewees. Natuur onbeskryflik mooi en rustig. Kliphuis beklemtoon net die natuur element. Hot tub was 'n treat. Wild is uniek en mak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die stilte sonder ander mense was presies wat ons nodig gehad het. Dit was voedsel vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Vrede, ontspanning, avontuur. Die wegbreek na Desert Wind was die perfekte naweek om tyd saam met die gesin te spandeer. Ons het in die kliphuis gebly en die kinders het die een avontuur na die ander in die droë rivierloop gehad. Die hottub en braaigeriewe het ook gesorg vir lekker rustige aande. Geen selfoon netwerk by die kliphuis is ook uitstekend vir 'n "disconnect to connect" tyd met die familie. (Daar is wel netwerk by die ontvangs indien oproepe gemaak moet word). Sal die plek vir enige persoon aanbeveel wat goeie familie tyd wil spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Desert Wind Private Guest and Game Farm
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom.

Clive D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent! Very nice. I want to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kinny Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Die rustigheid van die Klein Karoo. Die rustige omgewing, mooi skoon cottage en vriendelike staf het bygedrae tot 'n heerlike 2 dae kuier in die Karoo. Die springbokke, elande, gemsbokke en skape in die omgewing het bygedrae tot 'n heerlike ervaring. Die fietsry was goed maar uitdagend vir 'n minder ervare ryer. Dankie vir jou warm ontvangs en vir jou vriendelike diens en skoonmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nick V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie lekker. Baie lekker ervaring. Kon goed ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Colette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 820
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 820
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 820
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Desert Wind Farm, Ouberg/Touwsrivier/Ladismith Road, Montagu, 7700, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe50c8ee0af8e77e08d757f44642f022640d49f2bbe3e1eccb9f4ad5a0e4984bbb091b5d70a08ba120d53c4496e5a42f5eaae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 820 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Desert Wind Farm Ouberg/Touwsrivier/Ladismith Road 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.600092381947 20.210143178701
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang