Successfully reported

Designer Hide Away

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Pieter S
1 nag
5.0
Mei 2025

Gerieflik en bekostigbaar. Vriendelike ontvangs met aankoms, selfs 'n drankie in die yskas gekry. Gemaklike bed, het lekker geslaap. Uitkyk vanaf die boonste verdieping.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Very pleasant stay. It was great. Both Retha and Adriaan are very friendly and were always willing and keen to lend a hand. They go above board.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Designer Hide Away
Thank you for the kind words. We enjoyed having you here.

Casper D
1 nag Besigheidsreis
4.0
Feb 2025

Nie vir sakereisigers nie. Die ontvangs van Retha was baie vriendelik, maar die naam is nogal misleidend. Die eenheid is onder en agter die hoofwoning, dus geen 'view'. Geskik vir oornag van familie en vriende, maar nie vir sakereisigers nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 The Old Ford, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0217bcd4f88f6256cceda0a9d58d6a9cdcbb8eeb1b371449d219a371c4c3bcce517e608c4e1a1ff07f4ca9673ff28d72831d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 9 The Old Ford Lynnwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.755539880686 28.25823596808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang