Designer Hide Away
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 The Old Ford, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Designer Hide Away is 'n bekoorlike privaat huis geleë op die eienaar se eiendom op Struben Koppie in Lynnwood. Dit bied gaste gemaklike selfsorgverblyf en 'n privaat ingang. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers, ontspanningsreisigers en sportentoesiaste wat oornag- of vakansieverblyf soek.
Die huis bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Daar is 'n enkelbed op wiele in die aangrensende leefarea. Die huis bied gemaklik slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind.
Die kombuisie is toegerus met 'n eenplaat-induksiestoof, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan sonsondergange in die tuin geniet met 'n sonsondergang-agtergrond.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 The Old Ford, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Designer Hide Away het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 The Old Ford, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang